Produkte

Gewone Velskoen

'n Gemaklike tradisionele velskoen met egte leer binnesool en 'n crepe sool.

Prys:
R690
Skoen Grote:
Hoeveelheid:
  Plaas in mandjie

Omslagskoen

'n Baie gewilde velskoen met 'n omslag agter om die hak, egte leer binnesool en 'n crepe sool.

Prys:
R750
Skoen Grote:
Hoeveelheid:
  Plaas in mandjie

Halfkap Boot

'n Gemaklike enkelhoogte boot, met hoogte net tot bo enkelknop, met egte leer binnesool en dubbeld omgestik.

Prys:
R750
Skoen Grote:
Hoeveelheid:
  Plaas in mandjie

Rek Boot

'n Gemaklike en baie gewilde aanglip skoen gemaak van goeie kwaliteit rek en het 'n lekker ligte TR sool.

Prys:
R980
Skoen Grote:
Hoeveelheid:
  Plaas in mandjie
×
×